5 Mar Marinda van Zyl: Amraal

Aangebied deur Tafelberg, ʼn druknaam van NB-Uitgewers:

In 2015 haal Marinda van Zyl se manuskrip Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse romanwedstryd. Dié verhaal vertel van Amraal Lambert se strewe rondom 1800 om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Want Khoi-khoi is tot hulle 25ste jaar by blanke koloniste ingeboek. Elna van der Merwe in gesprek met die skrywer.
Loading player...