
Rom 1:20 - God openbaar in die Harpspons
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; vandag het ons ‘n baie interessante plante rom 1:20. Mariette Wheeler vat ons ekstra diep vandag om te kyk na die Harpspons en hoe uniek die Here vir die wese sorg.





