
Erich Schoeman - Hoop
Loading player...
Sonder hoop , Jesus ons lewende Hoop, kan ons nie bestaan nie. Ons gesels oor die verskil tussen Christelike hoop en gewone optimisme.Wat steel ons hoop? Hoe kan ons hoop behou wanneer gebede nie beantwoord soos ons verwag, of as swaarkry aanhou. Hierdie is `n kragtige gesprek, mag dit jou inspireer.

