
Julani J oor Louis Lig se "Skut jou vere!"
Loading player...
Johann Els gesels met Julani J oor LOUIE LIG, 'n nuwe Christelike kinderprojek se eerste enkelsnit, “Skut jou vere”. Die konsep was deur Rene Clack uitgedink en ontwikkel, maar Julani bestuur die projek al vir die afgelope twee jaar en sy vertel ons meer.





