
Ds Wimpie Wasserman & Dr. Guillaume Smit
Loading player...
Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Wimpie Wasserman oor sy nuwe werksomgewing, die aanpassing daarby en die uitdagings wat dit meebring.
En dan ook met Dr. Guillaume Smit oor sy betrokkenheid by Hugenote Kollege, sy belangstellingsvelde en sy werk op die gebied van pastoraat
En dan ook met Dr. Guillaume Smit oor sy betrokkenheid by Hugenote Kollege, sy belangstellingsvelde en sy werk op die gebied van pastoraat





