
Ep. 262 Emosionele bewustheid: leer jouself ken en beklemtoon jou waarde
Loading player...
Baie van ons voel soms ons is nie goed genoeg nie, of sukkel om ons emosies te verstaan en te beheer. Bestuursafrigter Michelle Schutte praat oor die verband tussen gedagtes, emosies en diepgewortelde oortuigings oor onsself, om onsself te kan raaksien sonder veroordeling, ‘n sterker konneksie met ons gevoelens, en die soeke na waarheid.





