π³ Kus tot Kruin: die belang van bome in ons dorpe β plant ons die regte bome?15 Oktober 2026
Loading player...
πΏ Mosselbaai se huidige boomplantprojek plaas die kollig op die belangrike rol wat bome in ons dorpe en gemeenskappe speel.
ποΈ Vandag het Fred Orban in Kus tot Kruin met Aiden Beck, 'n plaaslike omgewingslandskapargitek, oor die projek en waarom die regte boom op die regte plek soveel saak maak.
π³ Waarom is bome so belangrik in 'n beboude omgewing?
π± Hoe bepaal ons watter boomsoorte die geskikste vir ons streek is?
π‘ Watter voordele hou goed beplande boomaanplantings vir inwoners en die omgewing in?
π§ Skakel in op SFM Streek RADIO β elke Donderdag om 11:30 vir Kus tot Kruin!