🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING: 15 Oktober 2026

Loading player...
In hierdie politieke gesprek stel Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend:
🔹 Jaco Lotter – die nuwe Wyk 17
🔹 Stephan Botha – Wyk 7
Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek.
Aan Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?
🎧 Luister na die volledige gesprek.
⚠️Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.
#MunisipaleVerkiesing2026 #SFMStreekRadio #Mosselbaai #DemokratieseAlliansie #Kandidaatbekendstelling #Wyk17 #Wyk7 #PlaaslikeRegering #PolitiekeGesprek
14 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min