DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

Loading player...
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING
In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend:
🔹 Nickey le Roux – Wyk 11
🔹 Francois Botha – Wyk 4
Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek.
Aan Dirk Kotzé stel ons die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?
🎧 Luister na die volledige gesprek.
Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.
#MunisipaleVerkiesing2026 #SFMStreekRadio #Mosselbaai #DemokratieseAlliansie #Kandidaatbekendstelling #Wyk11 #Wyk4 #PlaaslikeRegering #PolitiekeGesprek
14 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes