
Ecoskoops - 13 Oktober 2026
Loading player...
Vandag op Ecoskoops gesels ons met dr. Storm Patel van TASC. TASC is 'n maatskappy wat fokus op koolstoffinansiering en projekontwikkeling. Sy vertel ons meer oor die verspreiding van hoëdoeltreffendheid-kookstowe – wat tradisionele kookmetodes oor oop vure vervang – asook hul projek vir die herstel van grasvelde in Suid-Afrika en regoor Afrika suid van die Sahara.

