
Ryan Smit se getuienis na n bul op die plaas sy vrou (Lodene) aangeval het tydens haar swangerskap (Deel 2)
Loading player...
Wynand Rossouw gesels met Ryan Smit van Nieuwoudville wat kom vertel hoe hy en sy vrou Lodene, God se beskerming ervaar en beleef het tydens haar swangerskap toe n bul op die plaas haar aangeval het (Deel 2)





