
Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104
Loading player...
In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike opkomende verkiesings in Europa, wat deurslaggewende veranderinge aan die politieke landskap teweeg kan bring.
Chapters
- 00:00 Welkom terug
- 01:02 Suid-Amerika se swaai na regs
- 06:46 Frankryk in diep krisis
- 10:09 Spanje op die afgrond
- 13:02 Belangrike verkiesings
- 18:05 Europa is besig om te verander
- 20:21 Drie jaar sedert 7 Oktober 2023
- 25:45 Pylvak van Amerikaanse verkiesingsveldtogte

