Kus tot kruin - π die toekoms van ons luiperds β wie beskerm hulle? 08 Oktober 2026
Loading player...
π Die toekoms van ons luiperds β wie beskerm hulle?
In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met dr. Bool Smuts oor die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se nuwe Luiperdbewaringstrategie.
πΏ Wat behels die nuwe strategie en waarom is dit nodig?
π Watter bedreigings staar Suid-Afrika se luiperdbevolking in die gesig?
βοΈ Hoe kan bewaring en die belange van grondeienaars met mekaar versoen word?
π Wat beteken hierdie strategie vir die toekoms van luiperds in ons land?
π§ Luister weer na hierdie interessante gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
π» 90.1 FM β Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
π» 104.1 FM β Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
π¦ Kus tot Kruin β elke Donderdag om 11:30
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Luiperdbewaring #BoolSmuts #FredOrban #Natuurbewaring #Tuinroete #Biodiversiteit