Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Hurry - an enemy to a flourishing inner life.”
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #5”
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 4, met die boodskap dat die Here altyd ‘n uitkom gee. Hy sorg vir jou.
Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie “Vader”, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se Goddelikheid ook gesels, en ook oor waar vroue in SA staan m.b.t. ‘n Pappa in hulle lewens.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.