DEMOKRATIESE ALLIANSIE | WYKSKANDIDATE & WATERVOORSIENING: 07 Oktober 2026
Loading player...
🎧MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DEMOKRATIESE ALLIANSIE - WATERSEKERHEID
Vandag stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate bekend:
🔹 Annatjie Janse van Rensburg – Wyk 16
🔹 Anton Dellemijn – Wyk 5
Hulle gesels oor hul wyke, prioriteite en uitdagings vir die komende termyn.
💧 Daarna val die fokus op Mosselbaai se watertoekoms — damvlakke, die ontsoutingsaanleg, watersuiwering, ou infrastruktuur en die vraag of die dorp se watervoorsiening volhoubaar genoeg is vir verdere groei.
🎙️ Luister na die volledige gesprek op SFM Streek Radio.
Hierdie is ’n betaalde politieke gesprek namens die Demokratiese Alliansie.
#SFMStreekRadio #MunisipaleVerkiesing2026 #Mosselbaai #Wyk16 #Wyk5 #Watervoorsiening #DemokratieseAlliansie #BetaaldePolitiekeGesprek