Demokratiese Alliansie: Munisipale Verkiesing 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID - 6 Oktober 2026

Loading player...
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID
Dirk Kotzé stel twee van die DA se wyksraadslede, Leon van Dyk (Wyk 10) en Lindie Edwards (Wyk 6), aan luisteraars bekend.
Die gesprek fokus daarna op gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai, onder meer:
• die rol van die JOC en ander veiligheidsinisiatiewe
• uitdagings en prioriteite in Wyk 6 en Wyk 10
• AARTO en wat dit vir inwoners kan beteken
• Mosselbaai se vinnige groei en die druk wat dit op gemeenskapsveiligheid plaas
• veiligheidsprioriteite vir ’n volgende termyn
🎧 Luister hier na die volledige gesprek:
BETAALDE POLITIEKE INHOUD
Die menings en politieke standpunte wat tydens hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.
#MunisipaleVerkiesing2026 #SFMStreekRadio #DemokratieseAlliansie #Mosselbaai #PlaaslikeRegering #PolitiekeGesprek #Gemeenskapsveiligheid #JouStemTel #Verkiesing2026
6 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min