
Erich Schoeman - Kommunikasie in die Huwelik
Loading player...
Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense wat mekaar liefhet, mekaar soms so maklik. Dit en soveel meer - kom luister en leer saam.

