Kus tot kruin - ๐ฟ bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026
Loading player...
๐ฟFred gesels vandag oor die voorreg รฉn voordele daarvan om in โn bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis.
๐ธ Ons kyk na โn inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas te lรช.
๐ฆญ CapeNature waarsku weer oor robbe en hondsdolheid โ wat moet inwoners en strandgangers weet?
๐ Fred gee โn paar blitsflitse uit ander dele van Afrika oor interessante omgewingsgebeure.
๐ง Skakel in op SFM Streek RADIO:
๐ป 90.1 FM โ Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
๐ป 104.1 FM โ Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
๐ง Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #Danabaai #CapeNature #Tuinroete #Omgewingsnuus