
Ds Willem Pelser en Bethuel Maponyane van NG Koedoeskop
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Ds Willem Pelser van NG Koedoeskop en Bethuel Maponyane oor hoe die gemeente saamwerk om sy Oogkanker te help genees.





