
Johan Kriel oor sy Cops4Jesus planne
Loading player...
Johann Els gesels met Johan Kriel, veteraan SAPS lid wat in Februarie begin het met reëlings om Cops4Jesus, Crusade 2027 te loods waar ek aan en af deur die land, van Pretoria, dan oos in Mpumalanga, deur te werk en dan af deur Natal tot onder in die Kaap, om soveel moontlik polisiestasies te besoek om die boodskap van HOOP aan dienende lede te bring.





