NAMPO Alfa vind binnekort plaas. Die diere is terug maar met hernude verantwoordelikheid op protokol

Loading player...
NAMPO Alfa vind binnekort vanaf 2 tot 4 Oktober plaas in Bothaville. Die diere is terug, maar dit plaas hernude verantwoordelikheid en streng protokol op uitstallers en besoekers. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder van NAMPO Alfa, oor die hoogtepunte vanjaar.
22 Sep 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min