Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Loading player...
Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder!
🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte.
🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt.
🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad.
🌍 En ’n bietjie internasionale omgewingsnuus!
🎧 Skakel in by SFM Streek RADIO en bly op hoogte van die natuur en omgewingsake wat ons almal raak!
πŸ“» 90.1 FM – Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
πŸ“» 104.1 FM – Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
πŸ•¦ Elke Donderdag om 11:30
🎧 Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Strandskoonmaak #Haaiswem #Natuurbewaring #Tuinroete #Omgewingsnuus
24 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min