Kus tot Kruin 🌊 Ons kus, ons verantwoordelikheid - 17 September 2026

Loading player...
Hierdie week is ons fokus op ons kusgebied en die globale deelname om op Sat. 19 Sept oral bekombaar, gemors van mense op te tel op ons strande.. Daar is die wat mors en die wat skoonmaak en natuurlik diè wat nie omgee. As u moontlik naby die kus woon of vertoef en trots is op ons erfenisse probeer asb deelneem. Sluit aan by spanne oral op die Tuinroete en dra by tot bewusmaking en data versameling. Skakel in op SFM Streek RADIO om 11.30 Donderdag 17 Sept.
Op Saterdag 19 September word mense oral aangemoedig om deel te neem aan strandopruimings. Daar is dié wat mors, dié wat skoonmaak – en dié wat nie omgee nie. Elke helpende hand maak egter ’n verskil. 💚
🏖️ Woon of kuier jy naby die kus? Sluit gerus by ’n opruimspan op die Tuinroete aan en help met bewusmaking en data-insameling.
17 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min