
NAMPO Alfa begin eersdaags en vir die eerste keer ooit word Bengaalse katte uitgestal!
Loading player...
NAMPO Alfa vind eersdaags vanaf 2-4 Oktober plaas in Bothaville. Vanjaar word daar vir die eerste keer ooit by 'n landbouskou, Bengaalse katte uitgestal. Isabel van Tonder gesels met Elbie van Wyk, oor haar besonderse katte en uitstalling



