
Daar word nog 'n verhoging in dieselpryse voorspel vir Oktober maand
Loading player...
Met die hoe brandstofpryse tans, is dit reeds 'n ernstige probleem vir menige verbruiker. Isabel van Tonder berig oor nog 'n verhoging in dieselpryse, wat vir Oktober maand verwag kan word.



