Rev jou toere 🚌🌍Toere Sonder Brieke – In Afrikaans!-11 September 2026

Loading player...
🚌🌍 TOERE SONDER BRIEKE – IN AFRIKAANS!
Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlΓͺ:
🍷 Mooiste Kaap- en Wynlandetoer
πŸ“… 26–30 Oktober 2026
⏳ 5 dae en 4 nagte
πŸ’° R10 500 per persoon wat akkommodasie deel

🐘 Addo-, Tsitsikamma- en Tuinroetetoer
πŸ“… 23–27 November 2026
⏳ 5 dae en 4 nagte
πŸ’° R9 950 per persoon wat akkommodasie deel
Albei toere vertrek vanaf George en sluit luukse vervoer, akkommodasie, ontbyt, aandetes, toegangsgelde en ’n ervare toergids in.
Pak jou tasse en beleef Suid-Afrika se mooiste bestemmings in goeie geselskap – en natuurlik in Afrikaans! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ“Έ
πŸ“ž Besprekings: 066 170 8448
🌐 www.revjoutoere.co.za
🎧 Luister weer:
πŸ“» Luister daagliks na SFM Streek Radio op 90.1 FM en 104.1 FM, die klankbaan van die Tuin Roete.
#RevJouToere #ToereSonderBrieke #KaapEnWynlande #Addo #Tsitsikamma #Tuinroete #OntdekSuidAfrika #AfrikaanseToere #SFMStreekRadio
11 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min