
Deirdre Steenekamp oor eksamenstress vir kinders op die spektrum
Loading player...
Na aanleiding van ons Pennesakkie projek, is ons oog op die oomblik op skole. Daarom praat ons met Deirdre Steenkamp van Hillside Akademie oor kinders op die sprektrum en oor hoe hulle eksamen en skool stress beleef en hanteer.





