
Reis saam met Karel en Jonelda Verhoef na Bybelse Griekeland
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Karel Verhoef en Brahm Steyn van Stargate International oor die Bybelse Griekeland toer wat 22 Mei tot 1 Junie 2027 plaasvind.





