
Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering
Loading player...
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.





