Kus tot kruin: Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk? 03 September 2026

Loading player...
Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk?
In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met Val Marsh van S.M.A.R.T. oor ’n baie belangrike onderwerp: hondsdolheid by robbe.
🦭 Hoe herken ’n mens moontlike simptome van hondsdolheid by ’n rob?
⚠️ Wat moet jy doen – en veral niΓ© doen nie – wanneer jy ’n verdagte rob op die strand sien?
πŸ“ž Waar en hoe moet so ’n dier aangemeld word?
πŸ”¬ En hoe kan gewone strandgangers help met belangrike navorsing?
Ons hoor ook van die werk van die jong PhD-student Thabiso Mothibi, wat navorsing doen oor hondsdolheid by robbe en ’n beroep op strandgangers doen om waarnemings en inligting aan te meld om navorsers te help om die verspreiding van hierdie dodelike siekte beter te verstaan en te bekamp.
🎧 Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
πŸ“» 90.1 FM – Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
πŸ“» 104.1 FM – Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Hondsdolheid #Robbe #Rabies #Seals #SMART #Tuinroete #Natuurbewaring #Strandveiligheid
3 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min