
Ds Janlu Kuyler - Wees die konstante stem van hoop
Loading player...
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 27 met die uitnodiging om die “konstante stem van hoop” te wees.





