95 Jaar van Die Voortrekkers in Namibië – Ligdraers in die Wêreld
Loading player...
Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy van Die Voortrekkers Namibië oor ’n besondere mylpaaljaar – 95 jaar van Die Voortrekkers in Namibië.
Hulle gesels oor die 2026-jaartema, “Voortrekkers as Ligdraers in die Wêreld”, en die nuwe feesjaarlied, “Rotsvas” deur Adam Tas.
’n Gesprek oor tradisie, waardes, leierskap en die rol van Die Voortrekkers in Namibië.