Bio-Strath: Voeding vir elke sel – Jean-Louis gesels met Estie Schreiber
Loading player...
Hierdie week gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor Bio-Strath, een van haar mees geliefde produkte. Hulle gesels oor die produk, die unieke samestelling daarvan en waarom dit volgens Estie ’n belangrike deel van ’n mens se gesondheid en welstand kan wees.
Bio-Strath is beskikbaar by apteke in stroop- en tabletvorm en is geskik vir die hele gesin.
Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.
Bio-Strath is beskikbaar by apteke in stroop- en tabletvorm en is geskik vir die hele gesin.
Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.