Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Loading player...
Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan of keel-af gesny. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger van Vrystaat Landbou, oor hierdie toenemende misdaad.
2 Sep 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes