Maak Spore: Desiree Eises oor geloof, groei en moed
Loading player...
Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met Desiree Eises, ’n rekeninge-konsultant in Windhoek, aspirerende sangeres en ’n vrou wat haar stem gebruik om ander vroue te bemoedig.
Hulle gesels oor haar persoonlike reis, die uitdagings en geleenthede wat haar gevorm het, asook die rol van geloof, groei en moed in haar lewe. ’n Eerlike gesprek oor waar sy vandaan kom, waar sy vandag staan en die spore wat sy op pad vorentoe wil maak.