Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad in landelike gebiede

Loading player...
Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad, in die Vrystaat se landelike gebiede.Die misdade dui daarop dat dieselfde misdaadsindikaat moontlik betrokke kan wees. Dr Jane Buys en Isabel van Tonder, gee mee inligting daaroor.
31 Aug 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min