
Willem Symington is weer as President van Agri Noord-Kaap verkies
Loading player...
tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres is Willem Symington weer as President van die organisasie verkies. Isabel van Tonder gesels met hom oor die belangrikheid van boerderydata en watersekerheid vir die Noord-Kaap.

