
Op die Bladsy met rooi rose: Episode 2 met Tanya de Vente-Bijker
Loading player...
Die tweede episode van Op die Bladsy met rooi rose is hier! Tanya de Vente-Bijker, vryskutjoernalis van rooi rose, gesels in dié episode met Nadia Beukes oor die September-uitgawe. Die legendariese Anna-Mart van der Merwe gesels in dié uitgawe oor oud word, en jy kan ook uitsien na 'n onderhoude met dr. Pieter Groenewald en Angelique Daubermann, wat bekend is as die internetsensasie The Lean Girl.
Besoek www.rooirose.co.za
Besoek www.rooirose.co.za

