Op die Bladsy met rooi rose: Episode 1 met Marciel Hopkins-Lourens

Loading player...
Die eerste episode van Op die Bladsy met rooi rose is hier! Nadia Beukes gesels met Marciel Hopkins-Lourens, die voorbladster vir ons Augustus-uitgawe. Sy gesels oor ma-wees, haar loopbaan, lus vir die lewe en Willem Botha.

Teken in: http://www.youtube.com/@rooirose2
#OpDieBladsy #rooirose #StylvolSinvolPropvol.
24 Jul Afrikaans South Africa Society & Culture · Society & Culture

Other recent episodes

Op die Bladsy met rooi rose: Episode 2 met Tanya de Vente-Bijker

Die tweede episode van Op die Bladsy met rooi rose is hier! Tanya de Vente-Bijker, vryskutjoernalis van rooi rose, gesels in dié episode met Nadia Beukes oor die September-uitgawe. Die legendariese Anna-Mart van der Merwe gesels in dié uitgawe oor oud word, en jy kan ook uitsien na 'n onderhoude…
28 Aug 25 min