Die tweede episode van Op die Bladsy met rooi rose is hier! Tanya de Vente-Bijker, vryskutjoernalis van rooi rose, gesels in dié episode met Nadia Beukes oor die September-uitgawe. Die legendariese Anna-Mart van der Merwe gesels in dié uitgawe oor oud word, en jy kan ook uitsien na 'n onderhoude…
Die eerste episode van Op die Bladsy met rooi rose is hier! Nadia Beukes gesels met Marciel Hopkins-Lourens, die voorbladster vir ons Augustus-uitgawe. Sy gesels oor ma-wees, haar loopbaan, lus vir die lewe en Willem Botha. Teken in: http://www.youtube.com/@rooirose2 #OpDieBladsy #rooirose #StylvolSinvolPropvol.
24 Jul
33 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.