Kus tot kruin - 🌿 die natuur is in ’n krisis – wat kan ons doen? 27 Agustus 2026

Loading player...
Die natuur verkeer wêreldwyd onder geweldige druk – en die Tuinroete is geen uitsondering nie.
In hierdie week se Kus tot Kruin vra Fred Orban:
🌍 Wat is die oorsake van die krisis?
🌱 Kan gewone inwoners werklik ’n verskil maak?
🤝 Wíl ons help – en wat kan elkeen van ons doen?
🎧 Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
📻 90.1 FM – Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
📻 104.1 FM – Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Tuinroete #Natuurbewaring #Omgewing #Biodiversiteit #MaakʼnVerskil
27 Aug Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min