
Radio Kansel wegbreek-naweek by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord
Loading player...
In hierdie spesiale radio-onderhoud gesels Wynand Rossouw met Ryno Wepener van ATKV Buffelspoort oor alles wat hierdie gewilde bestemming te bied het. Wat kan besoekers verwag by Buffelspoort, watter aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar is, en waarom dit die ideale plek is vir ’n naweek van ontspanning, avontuur, geselligheid en saamkuier. Die gesprek fokus ook spesifiek op die opwindende Radio Kansel Buffelspoort Naweek, wat van 11 tot 13 September 2026 gaan plaasvind





