Skoolsport in die branding

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of verloor van ’n wedstryd. Vir duisende jongmense is dit ’n plek waar hulle leer om saam te werk, dissipline te beoefen, teleurstelling te hanteer, verantwoordelikheid te aanvaar en respek vir ander te ontwikkel.
15 Aug Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dissipline op skool - is daar 'n krisis?

Dissipline in ons skole is ’n onderwerp waaroor daar sterk menings bestaan. Vir sommige mense het die pendulum te ver weggeswaai – onderwysers sukkel om gesag te handhaaf, klastyd gaan verlore en leerders wat graag wil leer, word deur ontwrigting benadeel. Vir ander is die antwoord nie om bloot strenger…
5 Sep 53 min

Is die Bybel nog relevant in ons tyd?

Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Verster, Prof Hennie Stander en Dr Andre van Niekerk, gesels vandag oor die tema: Is die Bybel nog relevant in ons tyd?
31 Aug 52 min

Kerkspieel 2026 - `n blik op die NGK

Die jongste Kerkspieël-navorsing oor die welstand van gemeentes in die NG Kerk skets ’n interessante prentjie. Daar is tekens van druk: gemeentes vergrys, baie word kleiner en ’n beduidende aantal beskik nie meer oor ’n voltydse predikant nie. Daar is ook ’n neiging om na binne te fokus. Maar dit…
22 Aug 54 min

God en ons stukkende wêreld

Jannie Pelser gesels vandag met Jan Botha en Andre van Niekerk oor die tema: God en ons stukkende wêreld
1 Aug 38 min