Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97

Loading player...
In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse middeltermynverkiesing, interne verdeeldheid onder die Demokrate, hibriede oorlogvoering in Europa en belangrike Europese verkiesings word onder die loep geneem.
Chapters
  • 00:00 Groot verweefde vraagstukke
  • 01:49 Iran se impak op VSA-verkiesing
  • 10:04 Demokrate se interne verdeeldheid
  • 14:33 Hibriede oorlogvoering in Europa
  • 24:52 Belangrike Europese verkiesings
15 Aug Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Trump, Poetin en Xi ontmoet | Ep. 110

Wêreldwys | Trump, Poetin en Jinping ontmoet | Ep. 110 ’n Historiese ontmoeting tussen Donald Trump, Wladimir Poetin en Xi Jinping in China vandeesweek plaas die kollig op ’n wêreldorde wat toenemend aan die verander is. Die leiers van drie van die magtigste lande ter wêreld tans, kom byeen op…
20 Nov 34 min

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
5 Nov 27 min