Ds Janlu Kuyler - die motief is die evangelie

Loading player...
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, die evangelie as motief te hê vir ons aksies.
11 Aug 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Het julle vergeet hoe om te lag

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Het julle vergeet hoe om te lag?” uit Spreuke 17:22
12 Aug 10AM 4 min

Gateway News 5 Aug

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
5 Aug 11AM 5 min

Wynand du Preez- 'n welgevallige offer

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Welgevallige offer” uit Fil 4:18
6 Aug 11AM 4 min

Kalaharistories: swaarkry se vlaktes

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Swaarkry se vlaktes” uit Ps 18:30 en 2 Sam…
6 Aug 11AM 5 min