
Romeine 1:20 - God openbaar in die Costasiella Naakslak
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Mariette Wheeler, ons marine bioloog ons meer omtrend die wonder van die piepklein Costasiella Naakslak daar onder die golwe.





