Prof. Fazel Ebrihiam Freeks se “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek

Loading player...
Vaderafwesigheid is een van die grootste sosiale uitdagings waarmee Suid-Afrika vandag te kampe het. Die gevolge daarvan raak nie net gesinne nie, maar ook skole, gemeenskappe en selfs die gevangenisstelsel.
By die Noordwes-Universiteit glo prof. Fazel Ebrihiam Freeks dat ware verandering begin wanneer vaders hul Godgegewe roeping ontdek en uitleef. Sy bekroonde “A Life Beyond Iron Bars”-vaderskapsprojek, wat reeds sedert 2015 by die Potchefstroom Korrektiewe Sentrum aangebied word, help gevangenes om hul rol as vaders te herontdek, gesinne te herstel en nuwe hoop vir die toekoms te skep
5 Aug 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
4 Sep 1AM 8 min

Selome Bosch oor Matriek eksamen stress

Janine van Niekerk gesels met oud onderwyseres en Ma van twee dogters, Selome Bosch, oor die stress van eksamen skryf en wat almal om die wat skryf kan doen om te help.
3 Sep 2AM 16 min

Cjay - Spirit of God

Janine van Niekerk is speaking to CJay about "Worship Awake Ft. Janine Price & Cjay – “Spirit Of God", as well as his ministry in Jeffreys Bay where he lives.
2 Sep 1AM 23 min