
Huweliksfokus - Geniet die lewe saam
Loading player...
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Geniet die lewe saam” uit Prediker 9:9





