
Aanvullende vitamienes en minerale is 'n belangrike deel van vee-gesondheid
Loading player...
Vitamienes en minerale is 'n baie belangrike deel van die algemene instandhouding van vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete oor die belangrikheid van aanvullings en ook die verskeie lekke wat te kry is.




