Vitamienes en minerale is 'n baie belangrike deel van die algemene instandhouding van vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete oor die belangrikheid van aanvullings en ook die verskeie lekke wat te kry is.
Rico, die skaap wat onlangs gevind is in die Moordenaarskaroo, het 7 jaar lank op sy eie oorleef. Met 'n vag van oor die 30 kg beklee Rico nou die 2de plek as die wereld se skaap met die swaarste vag! Rico, is 'n voorbeeld van die uithouvermoe en aanpasbaarheid…
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar, veral as in ag geneem word dat daar verlede jaar in Noordwes alleen, sowat 12 803 brande was. Isabel van Tonder gesels met Eric Stoch, oor die gereedheid van die brandbestrydingsvereniging in die Noordwes-provinsie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.